Skooldrag en Klerebank

Me. Hilda Marais hanteer en bestuur die skool se klerebank.
KLEREBANK TYE: MAANDAG TOT VRYDAG 07:30 TOT 08:30 EN 12:30 TOT 13:30

SKOOLDRAG IS BESKIKBAAR BY DIE VOLGENDE LEWERANSIERS: 

  • SKATKIS
    Losberglaan, Fochville
    Tel: (018) 771 2832
  • FASHION CREATIONS BOUTIQUE
    CPI Gebou
    Sewende Straat, Fochville
    Tel: (018) 0837804569
  • MASONS/HANIFSONS
    13 Skool Street, Fochville
    Tel: (018) 771 6342