LANDLOOP

Lus vir ‘n uitdaging??   Word deel van Fochies se landloop.  Deelnemers van 6  tot  80 kan deel wees.  Afstande  wissel  van 1 km tot 4 km.  Jy leer  om  op verskeie vlakke te volhard, die seisoen is lank en veg baie oefening.  Jy moet vroeg opstaan op ‘n Saterdag om deel te  neem  aan Ligabyeenkomste terwyl  jou  maats snoesig in  die  bed   lê.   Wat  landloop   nog   meer maak   is   dat   ons  nie  om  ‘n rugbyveld hardloop nie ,  maar  verskillende  afgebakende      terreine    deur    ongerepte natuur  is jou  voorland.