Algemeen

Fases en Grade wat by die skool aangebied word:

  • Grondslagfase : Gr. 1 – 3
  • Intermediêrefase : Gr. 4 – 6
  • Seniorfase : Gr. 7
  • Afrikaans (Huistaal)
  • Engels (1e addisionele taal)
  • Wiskunde
  • Lewensvaardighede
  • Afrikaans (Huistaal)
  • Engels (1e addisionele taal)
  • Wiskunde
  • Natuurwetenskap en Tegnologie
  • Sosiale Wetenskap
  • Lewensvaardighede/kuns
  • Afrikaans (Huistaal)
  • Engels (1e addisionele taal)
  • Wiskunde
  • Natuurwetenskap
  • Sosialewetenskap
  • Ekonomiese Bestuurswetenskappe
  • Tegnologie
  • Kuns en Kultuur
  • Lewensoriëntering

ASSESSERING:

  • Grondslagfase :
    Deurlopende assessering vind plaas.
    ‘n 7 -punt skaal word gebruik.
  • Intermediêre- en Seniorfase:
    Assessering vind deurlopend plaas.

Gedurende die 1ste en 3de kwartaal word formele toetste geskryf soos aangedui op die jaarprogram.
Aan die einde van die 2de en 4de kwartaal word eksamen geskryf.

Vorderingsverslae
Aan die einde van elke kwartaal word ‘n vorderingsverslag aan die ouers gestuur